Dee Wallace

Dee Wallace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Deanna Bowers
Geboorte 14 Desember 1948 (1948-12-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dee Wallace (gebore 14 Desember 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hills Have Eyes (1977), The Howling (1981), E.T. the Extra-Terrestrial (1982), en Critters (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy